Quantcast
Channel: Quintus van Rensburg – Roekeloos.co.za
Browsing latest articles
Browse All 43 View Live

Die storie met die maskeerband

Japie was nooit op sy gemak in die omgewing van dames nie.

View Article



Die F woord

Seker een van die interessantste woorde in Afrikaans, of enige ander taal, is die woord fok. Dis ’n wonderbaarlike woord wat deur sy klank alleen dinge soos pyn, plesier, liefde en haat beskryf.

View Article

Vampier se wynplaas

Wat is 'n vampier se gunsteling wynplaas?

View Article

Eerste Britse besetting van die Kaap

Die eerste Britse besetting van die Kaap vind plaas op 16 September 1795.

View Article

Louis Armstrong se trompet

Met sy onmiskenbare rasperstem, fenomenale longkrag en eiesoortige swier het Louis Armstrong jazz na nuwe hoogtes gevoer.

View Article


Johnny Nash se bydrae

Johnny Nash is die week oorlede in die ouderdom van 80 jaar. Indien jy die opskrifte moet glo was sy loopbaan beperk tot een liedjie “I Can See Clearly Now”.

View Article

Die Franse Revolusie

revolusie, (ook rewolusie) is ’n opstand teen die staat wat tot ’n algehele ommekeer in die bestaande stelsel lei

View Article

Hoogtepunte in die Suid-Afrikaanse geskiedenis – Rotskuns

Daar is rotskuns in feitlik elke distrik in Suid-Afrika wat terugdateer na die Steentyd; gemaak deur mense uit ’n vroeë jagter-versamelaarskultuur.

View Article


Bartolomeu Dias – op soek na Indië om Afrika se suidpunt

In 1487 vertrek die Portugese seevaarder Bartolomeu Dias met sy vloot uit Lissabon op ’n sending om die seeweg na Indië te vestig om die suidpunt van Afrika.

View Article


Jors en sy hings

'n Roekelose verkragting van Pulvermacher, spesiaal vir #AfrikaansVrydag .

View Article
Browsing latest articles
Browse All 43 View Live




Latest Images

Pangarap Quotes

Pangarap Quotes

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

Vimeo 10.7.0 by Vimeo.com, Inc.

HANGAD

HANGAD

MAKAKAALAM

MAKAKAALAM

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC

Doodle Jump 3.11.30 by Lima Sky LLC